R 2 250 000
calculate bond costs

430 m² Commercial space in Calvinia

1.7 ha 430

Eksklusiewe Alleenmandaat

Kommersiële Gebou op 1.7373 hektaar te koop in Calvinia.

Die gebou bestaan uit verskeie kantore, stoorkamers, badkamers, kombuis en ontvangs area en is omtrent 1.1km vanaf dorp geleë.

Die eiendom word tans verhuur en is gebou vir die gebruik van veeartseny dienste.

Die gebou verleen egter die geleentheid om vir verskeie kommersiële moontlikhede gebruik te word.

Volledige besonderhede is beskikbaar op aanvraag vir belangstellendes.

Die eienaar is nie BTW geregistreer nie.

Skakel die agent vir private besigtiging en meer inligting.

Property details

  • Listing number T4197780
  • Property type Commercial
  • Erf size 1.7 ha
  • Floor size 430 m²

Photo gallery

>